Donna hardloop Comrades vir CHOC

Donna James en haar seun Tylor het ‘n paar weke gelede saam die Great Wall of China-marathon voltooi.

Nou berei sy voor vir Sondag se Comrades, alles ten bate van die CHOC Childhood Cancer Foundation.

Sy gesels met die Middag Game Drive.

Luister weer:

Kyk ‘n video van hul Great Wall of China-wedloop

Vind die skakel na die fondsinsameling hier: Donna is a Cow