Loop lig vir virale WhatsApp-boodskappe waarsku Securicon

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Mense is geneig om ou, vals “waarskuwings” op sosiale media vinnig te versprei.

Callum MacPherson van Securicon sê vir Laeveld Brunch hy wens mense stuur eerder regte waarskuwingsboodskappe van plaaslike sekuriteit so aan.

Luister weer: