Onderversekering: Herbou van huis kan meer kos as wat jy dink

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

‘n Huis kan op papier lyk asof dit voldoende verseker is, terwyl dit in werklikheid aansienlik onderverseker is.

Gee-J Wentzel van Black Sable Risikobestuur verduidelik waarom die herbouwaarde belangrik is, hoe onderversekering gedeeltelike eise kan beïnvloed, en waarna huiseienaars moet kyk.

Luister hier: