Die Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) het Woensdag en Donderdag sy hoogs suksesvolle jaarlikse konferensie aangebied met insiggewende sprekers en uiters relevante aanbiedinge.
Die eerste dag in Witrivier het gefokus op toerisme en gister was sake, ontwikkeling, en die Nkomazi Spesiale Ekonomiese Zone, onder die loep.
Luister weer:




