Lefpa verleng Laeveld-brandseisoen

Hierdie onderhoud is deur die kliënte betaal.

Die Laeveld- en platorand-brandbeskermingsvereniging (Lefpa) het die brandseisoen verleng en die brandverbod bly tot 15 November in plek weens die huidige hoë brandgevaartoestande.

André Scheepers gesels met Sonop Ontbyt.

Luister hier: