GRIP baat by SPAR Women’s Challenge

Die SPAR Women’s Challenge het vanoggend aangekondig die Laeveld-wedloop wat op 18 Julie in die botaniese tuin plaasvind ten bate van GRIP is uitverkoop.

Tarryn Lokotsch vertel vir die Middag Game Drive hoekom GRIP hierdie ondersteuning nodig het.

Luister: