OVK hou verkiesingregistrasienaweek

Meer as 23, 700 registrasiestasies sal Saterdag en Sondag vanaf 06:00 tot 17:00 landwyd oop wees vir stemgeregtigde kiesers om hul registrasiebesonderhede by te werk voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November.

Thanduxolo Chembeni van die Verkiesingskommissie vertel hoekom jy die naweek by jou stemlokaal moet uitkom.

Luister weer: