OVK hou verkiesingregistrasienaweek

Meer as 23, 700 registrasiestasies sal Saterdag en Sondag vanaf 06:00 tot 17:00 landwyd oop wees vir stemgeregtigde kiesers om hul registrasiebesonderhede by te werk voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Thanduxolo Chembeni van die Verkiesingskommissie vertel hoekom jy die naweek by jou stemlokaal moet uitkom. Luister weer:
Sonkragstelsel? Beveilig hom so
Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.