George Kusche, wat oorspronklik van Malalane afkomstig is, het Sondag die Comrades marathon gewen, en boonop ‘n nuwe rekord opgestel.
Hy het met Coenie Naudé gesels tydens die Middag Game Drive.
Luister: