Só werk dit om ‘n Comrades busdrywer te wees

Yolanda Odendaal was een van die busdrywers tydens Sondag se Comrades-marathon.

Sy vertel vir die Middag Game Drive hoe ‘n groot verantwoordelikheid dit is wanneer ander hardlopers jou vertrou om hulle betyds tot by die eindstreep te lei.

Luister hier: