Club 21 sê ‘I can’

Club 21-leersentrum se “I can”-program fokus daarop om mense van alle ouderdomme met downsindroom op te lei en voor te berei om onafhanklike loopbane te kan hê. Leon Laubscher vertel meer. Luister hier:

Só werk dit om ‘n Comrades busdrywer te wees

Yolanda Odendaal was een van die busdrywers tydens Sondag se Comrades-marathon. Sy vertel vir die Middag Game Drive hoe ‘n groot verantwoordelikheid dit is wanneer ander hardlopers jou vertrou om hulle betyds tot by die eindstreep te lei. Luister hier:

Comrades-wenner vertel van sege

George Kusche, wat oorspronklik van Malalane afkomstig is, het Sondag die Comrades marathon gewen, en boonop ‘n nuwe rekord opgestel. Hy het met Coenie Naudé gesels tydens die Middag Game Drive. Luister: 

GRIP baat by SPAR Women’s Challenge

Die SPAR Women’s Challenge het vanoggend aangekondig die Laeveld-wedloop wat op 18 Julie in die botaniese tuin plaasvind ten bate van GRIP is uitverkoop. Tarryn Lokotsch vertel vir die Middag Game Drive hoekom GRIP hierdie ondersteuning nodig het. Luister: