Gemeenskap opponeer jongste mynaansoek op wildtuin se voorstoep

Die volgende hoofstuk in die uitgerekte Krugerwildtuin-mynsage is Vrydag voortgesit in Marlothpark toe gemeenskapslede en belanghebbendes byeengekom het vir ’n openbare deelnamevergadering as deel van ’n nuwe aansoekproses vir die oprigting van ’n myn op die wildtuin se voorstoep.
Cindy Benson is die voorsitter van Marloth Park se belastingbetalersvereniging.
Sy is bekommerd en moedig soveel moontlik mense aan om as belanghebbendes te registreer.
Luister weer:

Stuur hierdie vorm aan [email protected] en [email protected].

MINE APPLICATION MP10506MR IAP

Kyk ook hier: https://www.facebook.com/share/v/1Axtqoyc4C/