Peet Groenewald, hoof van die tegniese afdeling van Platorand Spesiale Skool in Belfast – wat daarin spesialiseer om gestremde kinders se tegniese vaardighede te ontwikkel – het Saterdag in die ateljee van dié kinders se suksesverhale gedeel.
Luister:




