Laeveld Nuus – week 29 van 2021

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Twee mans vas oor 19 renosterhorings, inwoners van Mpumalanga aangemoedig om ingeënt te word teen Covid-19, Laeveld DBV-takke sê hulle sukkel om kop bo water te hou sonder munisipale befondsing, en die jaarlikse Chicken Challenge vendusie is oop.
Luister die hooftrekke hier.

Deel op sosiale media

In ander nuus...