Kaptein vertel van gewaagde krokodilvangs in Komatirivier

Kapt. Pottie Potgieter, koördineerder van die polisie se duikeenheid in Mpumalanga, het ‘n baie gewaagde operasie uitgevoer om ‘n krokodil uit die Komatirivier op te hys na ‘n sakeman, Gabriel Batista, vermis geraak het.

Hy vertel wat gebeur het.

Luister weer:

Kyk die video: