‘Feel the music’ volgende week met plaaslike musikante

Die Lowveld Community Orchestra, Lowveld Developement Orchestra, Lowveld Youth Choir en ander belowende jong, plaaslike musici hou volgende week konsert met “Feel the music”. Lizanne Barnard en Rona le Roux kuier in die ateljee. Luister weer:

Pumas op jag vir tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in ‘n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40. Die Cheetahs lê in derde plek met 30 punte met slegs een ronde oor. Die Pumas […]

Kaptein vertel van gewaagde krokodilvangs in Komatirivier

Kapt. Pottie Potgieter, koördineerder van die polisie se duikeenheid in Mpumalanga, het ‘n baie gewaagde operasie uitgevoer om ‘n krokodil uit die Komatirivier op te hys na ‘n sakeman, Gabriel Batista, vermis geraak het. Hy vertel wat gebeur het. Luister weer: Kyk die video: