Pumas op jag vir tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in ‘n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker.
Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40. Die Cheetahs lê in derde plek met 30 punte met slegs een ronde oor.
Die Pumas se hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, sê hulle veg nou vir ‘n tuis halfeindstryd.

Luister: