Kaapsehoop wildetrop groei na kommer tot agt

Die Kaapsehoop Conservancy was verlede week bekommerd dat ‘n sewe-stuk troppie wildeperde verlore was, maar hulle is veilig opgespoor – met ‘n nuwe vulletjie by.

Carli Scheepers gesels met ons.

Luister: