Kaapsehoop wildetrop groei na kommer tot agt
Die Kaapsehoop Conservancy was verlede week bekommerd dat ‘n sewe-stuk troppie wildeperde verlore was, maar hulle is veilig opgespoor – met ‘n nuwe vulletjie by. Carli Scheepers gesels met ons. Luister:
‘Pampelmoesmampoer’ bied eiesoortige teaterervaring

Pampelmoesmampoer is ‘n eiesoortige produksie wat vanjaar by Innibos te beleef is. Sonop Ontbyt gesels met Matie van Graan. Luister:
Laeveld Lugskou 2026

Ons het regstreeks uitgesaai vanaf die MTPA Laeveld Lugskou.