Op my eish! 2 volg Nelspruit-boorling Francois Jacobs se soeke na liefde.
Met episode 5 gisteraand is beide Gené van Niekerk en Michelle van der Merwe huis toe.
Gené was meer as gereed om die reeks vaarwel toe te roep. Sy het met die Ontbyt-span gesels.




