Londen wink vir passievolle plaaslike dansers

Twee passievolle plaaslike dansers, Eva Joannou (18) en Tenei Stander (17) is op pad om in Maart aan die Move It Dance Convention in Londen te gaan deelneem.

Hulle deel hul liefde vir die uitvoerende kunste met die Middag Game Drive.

Luister weer: