Lego Legends haal nasionale eindronde met biodiversiteit-navorsing

Die Laeveldse span, die Lego Legends, het onlangs as deel van die Lego League, wat STEM-onderwys bevorder, navorsing gedoen oor hoekom dit belangrik is om inheemse plante te kies vir jou tuin, eerder as uitheems of – verseker – indringers.

Naomi, Lucah, Benjamin, Nieke, Mila, Reinhart en Sanett het hul bevindinge met Saterdag Ontbyt kom deel.

Hulle is ook op pad na die nasionale kampioenskap in Johannesburg met die speletjie wat hulle aan die hand van hul ontdekkings ontwikkel het.

Luister weer hier: