Securicon: Veiligheid begin voor iets verkeerd loop

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Desember kom vinnig nader, en soos jy bes moontlik vakansieplanne maak, smee misdadigers planne van hul eie – selfs op jou selfoon, sê Callum MacPherson en Gerald Erasmus van Securicon vir Laeveld Brunch.

Luister hier: