Jabberwock keer terug na Wêreldkampioenskappe

Die Laeveldse Jabberwock-span het onlangs aan die Adventure Racing Wêreldkampioenskap in Corsica, Frankryk, deelgeneem. Harry Wiltshire en Sara Archdeacon vertel vir die Middag Game Drive hoekom slegs nege uit die 100 spanne wat die resies begin het, dit kon voltooi. Luister weer: Luister na ons vorige onderhoud met die span, na hulle die SA-kampioenskap gewen […]