Gesteelde Lamborghini by huis in Witrivier-landgoed teruggevind

Die polisie het ‘n gesteelde Lamborghini teruggevind tydens ‘n intelligensie-gedrewe operasie in Witrivier Vrydag. Die voertuig is in 2021 in Durban as gesteel aangemeld. Owerhede het op inligting gereageer dat dit by ‘n huis in ‘n landgoed in Witrivier gehou word. Die Lamborghini – sonder nommerplate – is saam met ‘n Mercedes-Benz en BMW in […]

Lego Legends haal nasionale eindronde met biodiversiteit-navorsing

Die Laeveldse span, die Lego Legends, het onlangs as deel van die Lego League, wat STEM-onderwys bevorder, navorsing gedoen oor hoekom dit belangrik is om inheemse plante te kies vir jou tuin, eerder as uitheems of – verseker – indringers. Naomi, Lucah, Benjamin, Nieke, Mila, Reinhart en Sanett het hul bevindinge met Saterdag Ontbyt kom […]