Die gemeenskap het gereageer om Ruan Raath (36) te ondersteun na sy skaars kankerdiagnose.
Sy suster, Chané Jacobs, en Systeco-kollega Jonathan Eastes gesels oor die gholfdag wat hulle Vrydag hou vir die mediese onkostes.
Luister weer:
Kontak Eastes by 072-987-2388 om betrokke te raak of ondersteun die BackaBuddy-veldtog hier: Help us Fight Alongside Ruan to beat Cancer!!





