Ruan Raath-gholfdag Vrydag gehou

Die gemeenskap het gereageer om Ruan Raath (36) te ondersteun na sy skaars kankerdiagnose. Sy suster, Chané Jacobs, en Systeco-kollega Jonathan Eastes gesels oor die gholfdag wat hulle Vrydag hou vir die mediese onkostes. Luister weer: Kontak Eastes by 072-987-2388 om betrokke te raak of ondersteun die BackaBuddy-veldtog hier: Help us Fight Alongside Ruan to […]

Tyd vir introspeksie na Pumas se tweede Curriebeker-nederlaag

Die Leeus het die Airlink Pumas met 52-29 op Ellis Park oorrompel in die tweede ronde van die Curriebeker-premierafdeling die naweek. Afrigter Ruwellyn Isbell en spanbestuurder Sam Sikiwe sê vir Sonop Ontbyt individuele foute wat die span drie geelkaarte besorg het, het hulle bes moontlik die wedstryd gekos. Die Pumas speel Saterdag in Pretoria teen […]