Twee van Mpumalanga op pad na Statebondspele vir Skaak

Twee spelers van Mpumalanga is vanjaar ingesluit by die span om Suid-Afrika by die Statebond Skaakkampioenskap in Sri Lanka te gaan verteenwoordig.

Junior Meesters Bafana Sgudhla (14) en Nkosikhona Jele (19) kuier saam met die president van Mpumalanga Skaak, Vumi Maluleke, by die Middag Game Drive.

Luister hier: