Praktiese veiligheidswenke vir by jou huis

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Callum Mac Pherson van Securicon gesels weekliks met Laeveld Brunch oor veiligheid.

Hierdie week bied hy veiligheidswenke wat jy by jou huis kan implementeer.

Luister weer: