Die Grensbestuursowerheid gaan ses groot landgrensposte deur middel van openbare-privaat vennootskappe herontwikkel.
Die woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê die Raulux-konsortium gaan die Lebombo-grenspos heeltemal herbou en tegnologie inspan om die hoë volumes verkeer beter te hanteer en reis en handel meer doeltreffend te maak.
Luister hier:



