Help SANBS 15 000-mikpunt bereik
Written by Mireille on March 8, 2024
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) beoog om hierdie week landwyd 15 000 eenhede bloed in te samel ter voorbereiding van die April-vakansie.
Palesa Mazibuko, toesighouer by SANBS Nelspruit, sê hulle hou Saterdag by die skenkersentrum by Grove ‘n groot bloedskenk-veldtog.
100.5FM gaan ook regstreeks uitsaai.
Luister hier:
Sien ook: Familie Bybelstudie: 1 Kor. 16