Worsie van Wyk is ‘n nuwe Afrikaanse musikant op die toneel.
Hy is oorspronklik van Pretoria en woon tans in die Laeveld.
Worsie beskryf sy genre as “neo-Gereformeerde metal”. (In Charles se woorde: “Boeremetaal”).
Hulle het gesels tydens Laeveld Rock. Luister weer hier.




