In die nuus uit die Laeveld die week: Man wat glo adjunk-balju doodskiet gee homself aan die polisie oor, ontvoerde munisipale bestuurder in Gauteng gered en Tenbosch Mining onttrek sy aansoek om op die voorstoep van die Krugerwildtuin steenkool te myn.
Luister die hooftrekke hier.




