OME: Lee-Anne groet in episode 4

Skakel in op 100.5FM vir vermaaknuus.

Gisteraand het Lee-Anne Baker (24) van Mosselbaai Op my Eish! vaarwel toegeroep.
Met haar vertrek het nog ‘n nuwe “wild card” by die reeks aangesluit. Dit lyk asof hierdie poppe nog behoorlik gaan dans!
Lee-Anne het met die Ontbyt-span gesels haar ervaring. Luister weer hier.