SAVF Silverdae is gereed om te kuier

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.

Die SAVF Silverdae Ons Tuiste in Waterval Boven hou Saterdag ‘n heerlike kuierdag.
“Ons oumensies is uitgehonger vir sosiale kontak en sien vreeslik uit,” sê bestuurder, Elize Steenkamp.
Sy het vir die Ontbytspan vertel wat hulle alles beplan. Luister weer hier.

Dit begin om 10:00. Kom bou ‘n burger. Bespreek vooraf by 084-795-8597.