Laeveld nuus – Week 5 van 2022

In die nuus uit die Laeveld hierdie week: Omstander doodgeskiet deur transitorowers, KANSA poog op die gaping in sorg te verklein, en Nellie-atleet stel fenomenale afstand op.
Luister die hooftrekke hier.