Jy weet nie waarvoor jy jouself inlaat wanneer jy by Van die rak af met Lizz Meiring instap nie.
Feesvlinder, Amrei Wolff, beveel dit sterk aan.
Luister hier:
Sien ook: Lizz haal mense van die rak af
Kliek hier vir die volledige Innibos-program en skakels na kaartjieverkope.



