Die Mass Animal Sterilisation Trust (Mast) in Sabie hou gereelde uitreikaksies na omliggende areas waar hulle mense se troeteldiere steriliseer.
Debbie Moller sê die “Yor-K9 Bark in the Park”-fondsinsameling is om hierdie noodsaaklike diens te befonds.
Luister hier:
Sien ook: Lulu op pad na Paralimpiese Spele




