Ruggedwear bly na al die jare trots Laeveld.
Hul winkel in Mbombela trek tans ‘n nuwe baadjie aan en Howard Rogerson en Lyzelle Chaffey kan nie wag om die publiek Maandag daar te verwelkom nie.
Luister weer:
Sien ook: Vyfde Ride for a Child skop Sondag af



