Pumas kyk vorentoe na Curriebeker-eindstryd

Die Pumas het vanjaar weer die eindronde van die Curriebeker gehaal, maar hul seisoen is nog lank nie klaar nie.

Marius van Rensburg gesels met Sonop Ontbyt oor hul opkomende toer oorsee en hul voorbereiding vir die 2027-seisoen.

Luister hier: