Groot Vyf in Konsert in die Kruger

Die Laeveld SANParke Ereveldwagters beplan in Maart ‘n groot konsert om fondse in te samel om hul aktiwiteite in die Krugerwildtuin te befonds. Linda Pieters vertel vir Sonop Ontbyt meer oor die Groot Vyf musikante wat deel gaan wees van hierdie onvergeetlike ervaring. Luister hier: Kaartjies is beskibaar via Quicket by https://qkt.io/KrugerConcert en vir verblyf […]

Pumas kyk vorentoe na Curriebeker-eindstryd

Die Pumas het vanjaar weer die eindronde van die Curriebeker gehaal, maar hul seisoen is nog lank nie klaar nie. Marius van Rensburg gesels met Sonop Ontbyt oor hul opkomende toer oorsee en hul voorbereiding vir die 2027-seisoen. Luister hier: