‘n CoC is noodsaaklik vir jou eiendom

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

‘n Elektriese sertifikaat van nakoming (CoC) is ‘n verpligte wetlike dokument wat bevestig dat ‘n eiendom se elektriese installasie voldoen aan standaarde.

Brendan Halderman van B-On Plumbing & Electrical en Koos Bothma van Harcourts gesels met Laeveld Brunch.

Luister hier: