Op 8 Mei bied Innibos ‘n skattejag en “local is lekker”-spesiale aanbieding vir feesterreinkaartjies by i’langa Mall vanaf 12:00 tot 16:00.
Verkope van produksiekaartjies open ook vandag!
Naranda Leeuwner deel die besonderhede met Sonop Ontbyt.
Luister:




