Lefpa onthou 11 September 25 jaar later

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Dit is vandag die 25ste herdenking van 11 September 2001 toe Al Kaïda-vlieëniers met twee gekaapte vliegtuie in die twee toringgeboue van die Wêreldhandelsentrum in New York vas gevlieg het.

In totaal is 2,977 slagoffers daardie dag dood.

André Scheepers van die Laeveld- en platorand-brandbeskermsvereniging (Lefpa) deel sy herinneringe.

Luister hier: