In die nuus uit die Laeveld die week: Vier kampe is afgesny weens oorstromings in die Krugerwildtuin, die Valke maak nog ‘n deurbraak in hul ondersoek na ‘n renosterstropingsindikaat, en sewe jaar herdenk sedert die Lily-myn tragedie.
Luister die nuushooftrekke hier.



