In die nuus uit die Laeveld die week: Mandla Msibi keer terug as ANC tesourier in Mpumalanga na die moordaanklagte teen hom teruggetrek word, die renosterbevolking in die Krugerwildtuin daal tot minder as 2 500, en Witrivier-vrou behaal die 15de plek in haar eerste Comrades.
Luister die hooftrekke hier.




