Die kragkrisis verbeter nie, en dit het al hoe meer ‘n uitwerking op watervoorsiening.
Hoe gemaak as jy dit begin oorweeg om dalk ‘n JoJo-tenk by jou huis te installeer?
Francois Marais van Meps & Plasticman het met Charles gesels oor die moets en moenies van water opgaar by jou huis.
Luister weer hier na alles wat jy moet weet.





