Elvis Blue het Saterdag weggespring om die 1 500 km tussen George en Nelspruit per fiets af te lê.
Die doel is om geld in te samel vir beide Life Community in George, en die Daantjie Orphan Project in Mbombela.
Hy het op die vooraand van sy vertrek met Skedaddle gesels.
Luister hier:
Lees meer: Elvis ry vir skoolgeld




