Die eerste deel van die asemrowende Christie’s @ 32 on Russell is reeds in 1937 gebou.
John Willcocks, besturende direkteur van die Christie-family se sakeryk, en chef Brad Innes gesels met Sonop Ontbyt oor dié geskiedkundige oasis in Mbombela.
Luister weer hier:
Luister ook: Comdatech die Afrika-wenner met KI




