Coca Cola produkte in die slag

Coca-Cola skraap 200 van hulle koeldranke dit na hulle verkope weens inperking gedaal het. In ‘n verklaring het hulle gesê van hierdie drankies in die hidreerende kategorie gaan wees, wat insluit Powerade, Smart Water en TAB. Die maatskappy sê dat helfte van hulle handelsmerk se produkte net 2% van hulle inkomste genereer. Die rede agter […]

Troeteldiere dalk geklassifiseer as slagoffers

Die Nasional Shelter Movement of South Africa (NSMSA) en ses ander geslagsgebaseerde geweldsorganisasies (GBV) beveel aan dat die beskerming van diere, aangesien dit verband hou met huishoudelike geweld, ingesluit moet word by die Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste, die wysigingswetsontwerp op huishoudelike geweld. Volgens die uitvoerende NSM-lid en bestuurder van St. Anne se vroueskuiling, […]